Jacobus Herculaas de la Rey    1847 – 1914

Koos de la Rey se foto


De la Rey  gesing deur Bok van Blerk

 

Op ‘n berg in die nag lê ons in donker en wag
In die modder en bloed lê ek koud, streepsak en reën kleef teen my.
En my huis en my plaas tot kole verbrand sodat hulle ons kan vang
Maar daai vlamme en vuur brand nou diep, diep binne my 

Koor:

-----------------------

De la Rey, De la Rey, sal jy die boere kom lei, De la Rey, De la Rey
Generaal, Generaal, Soos een mal sal ons om jou val, Generaal de la Rey

 -----------------------

 O, die Khaki’s wat lag, ‘n Handjie van ons teen ‘n hele Groot Mag
En die kranse lê hier teen ons rug, Hulle dink dis verby…
Maar die hart van ‘n Boer lê dieper en wyer, Hulle gaan dit nog sien
Op ‘n perd kom hy aan, die Leeu van die Wes-Transvaal

Koor x2

 Want my vrou en my kind lê in ‘n kamp en vergaan
En die Khaki’s se murg loop oor ‘n nasie wat weer op sal staan

 Koor

 Generaal, Generaal, Sal jy die Boere kom haal?

 

Download Words and chords
Laai Woorde en akkoorde af

Kyk die Video

Back

 




Leading Cloud Surveillance, Recording and Storage service; IP camera live viewing

Leading Enterprise Cloud IT Service; cloud file server, FTP Hosting, Online Storage, Backup and Sharing

Powered by FirstCloudIT.com, a division of DriveHQ, the leading Cloud IT and Cloud Surveillance Service provider since 2003.